Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com
Subject: My Voornemens
Replies: 2 Views: 1107
oubaas 12.05.08 - 12:08pm
Ek is, o Heer, n drenkeling
wat spartel in die lewensee
van sonde en versoeking en -
dit lok en trek my willoos mee.
Dit wat ek wil - dit kan ek nie
my pogings word so uitgevee
en sou ek nog eens weer probeer
die twyfel sleep my vinnig mee.
Maar dankie vir U liefde teer
vir sondaars wat verbrou,
want vat ek aan U Vaderhand
U sal my ewig hou.
- Bart Viljoen *
dewald23 12.05.08 - 05:10pm
Om op te hou die sleg te soek in ander maar hulle geluk wens met wyse besluite. Om op te hou begeer vir wereldse skate en eerder Jesus dank vir my hemelse skate. *